Trots om deel te wees van die wenspan in Brakpan. Dankie aan al die lede van die BRG en ook aan die volgende persone. LTS-Transport (Peter Lansdell, Donovan Botes, Amelia Nel, Nick Nicholas, Jan Xaba) Kenzam Equipment (Richard Hurst) KPJ (Piet Barnard)
Altyd goed om te sien dat die brakpan radio groep n goeie ding doen.. Nie net in brakpan self nie maar ook in ander dorpe. WEL GEDAAN BRAKPAN RADIO GROUP ALWAYS STAYS THE BEST!!!!