Daar is slegs enkele lede wat nog gebruik maak van analoog radio’s. Die lede moet asseblief dringend my kontak instel van hulle radio’s of oorskakeling na ons digitale radio netwerk.
Groete en vrede
Johnny

Ek wil nou al lank ruil na digitaal en kom net nie by dit uit nie sal seker wakker skrik as iets gebeur.
Net bedrag weer bevestig seblief dan sal ek betaling maak en bewys stuur.
Gee ek analoog terug kan julle iemand sponsor op n plaas of so ?
Groete Jurgens