Dinsdag 03 November 2015

Rom 12:9 – 11  Laat die liefde ongeveins wees; verafsku wat sleg is; hang die goeie aan; wees hartlik teenoor mekaar met broederlike liefde; die een moet die ander voorgaan in eerbetoning; wees nie traag in die ywer nie; wees vurig van gees; dien die Here;.

Daar is krag in eenheid en gevaar in tweedrag.

 Verjaardae

MB (Suzette) en SV-19 (Heidi) verjaar vandag, mag dit ‘n geseënde dag wees.

 Weer

Sonop was om 05:16 en die son gaan om 18:24 weer onder.

Temperatuur tans 8 en die maksimum voorspel is 23 grade.

 Aankondigings

  1. Vanaand se toetse word deur DV-112 gedoen.

 Area Berig 

AREA ROEPSEIN BERIG
ANZAC AZ-08 Geen
BRENTHURST BH-33 Geen
BPN-NOORD BN-58 Geen
BPN-SENTRAAL BS-02 Geen
DALPARK-1 DG Geen
DERSLEY DL-03 Geen
DALPARK DP-22 Geen
DALVIEW DV Geen
GEDULD-UITBR GU-01 Geen
MINNEBRON MB Geen
SUNAIR PARK SA Geen
SONNEVELD SV-06 Geen
Kenleaf KL-27 Geen

 Algemene Berigte