Donderdag 29 Oktober 2015
Psa 100:2 – 4 Dien die HERE met blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel. Erken dat die HERE God is: Hy het ons gemaak, en ons is syne, sy volk en die skape van sy weide. Gaan sy poorte in met lof, sy voorhowe met lofgesang; loof Hom, prys sy Naam.
Vreugde is die weerklank van God se liefde in ons.
Verjaardae
Geluk aan BN-19 met die geboorte van hulle kleinkind.
Weer
Sonop was om 05:19 en die son gaan om 18:21 weer onder.
Temperatuur tans 11 en die maksimum voorspel is 27 grade.
Aankondigings
- Vanaand se radio toetse word deur MB-27 gedoen.
Area Berig
| AREA | ROEPSEIN | BERIG |
| ANZAC | AZ-08 | Geen |
| BRENTHURST | BH-01 | Geen |
| BPN-NOORD | BN-58 | Geen |
| BPN-SENTRAAL | BS-02 | Geen |
| DALPARK-1 | DG | Geen |
| DERSLEY | DL-03 | Geen |
| DALPARK | DP-22 | Geen |
| DALVIEW | DV | Geen |
| GEDULD-UITBR | GU-01 | Geen |
| MINNEBRON | MB | Geen |
| SUNAIR PARK | SA | Geen |
| SONNEVELD | SV-06 | Geen |
| Kenleaf | KL-27 | Geen |
Algemene Berigte