Woensdag 28 Oktober 2015
1Ko 13:4 – 6 Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie, handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie, is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid.
Liefde is die kernwoord van God se koninkryk.
Verjaardae
BS-82 (Anna), DV-42 (Zelda) en DV-13 (Hester) verjaar vandag. Mag dit ʼn geseënde dag wees.
Weer
Sonop was om 05:20 en die son gaan om 18:20 weer onder.
Temperatuur tans 15 en die maksimum voorspel is 28 grade.
Aankondigings
- Vanaand se radio toetse word deur BS-52 gedoen.
Area Berig
| AREA | ROEPSEIN | BERIG |
| ANZAC | AZ-08 | Geen |
| BRENTHURST | BH-33 | Geen |
| BPN-NOORD | BN-58 | Geen |
| BPN-SENTRAAL | BS-02 | Geen |
| DALPARK-1 | DG | Geen |
| DERSLEY | DL-03 | Geen |
| DALPARK | DP-22 | Geen |
| DALVIEW | DV | Geen |
| GEDULD-UITBR | GU-01 | Geen |
| MINNEBRON | MB | Geen |
| SUNAIR PARK | SA | Geen |
| SONNEVELD | SV-06 | Geen |
| Kenleaf | KL-27 | Geen |
Algemene Berigte