Woensdag 14 Oktober 2015
Spr 11:24 Daar is een wat ruim uitdeel en nog meer kry, en een wat terughou meer as wat reg is, maar tot sy gebrek. Die siel wat seën, word versadig; en hy wat laaf, word self ook gelaaf.
God plaas ‘n verpligting op ons om mekaar by te staan en te ondersteun.
Doodsberig
MB-57 en BS-06 se ouma is gister oorlede.
Verjaardae
SV-34 (Linda) en DV-75 (Andries) verjaar vandag. Mag dit ʼn geseënde dag wees.
Weer
Sonop was om 05:33 en die son gaan om 18:12 weer onder.
Temperatuur tans 20 en die maksimum voorspel is 31 grade.
Aankondigings
1. Radio Toetse : BS-52 doen vanaand se toetse.
2. Kantoor Gesluit : Die kantoor is vandag weens persoonlike omstandighede gesluit.
Area Berig
ANZAC : Skote gevuur plastic city
BRENTHURST : Geen
BPN-NOORD : Geen
BPN-SENTRAAL : Geen
DALPARK-1 : Geen
DERSLEY : Huisbraak in Eastvale
DALPARK : Geen
DALVIEW : Geen
GEDULD-UITBR : Voertuig kaping in Nigel Weg
MINNEBRON : Geen
SUNAIR PARK : Geen
SONNEVELD : Geen
Algemene Berigte