Maandag 12 Oktober 2015
1 Jo 2:15 Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie in hom nie.
Die enigste ware vrede kan jy slegs vind in Jesus.
Verjaardae
BH-54 (Lorayne), DV-24 (Andre) en KL-25 (Pieter) verjaar vandag. Mag dit ʼn geseënde dag wees.
Weer
Sonop was om 05:35 en die son gaan om 18:11 weer onder.
Temperatuur tans 17 en die maksimum voorspel is 32 grade.
Aankondigings
1. Radio Toetse : BH-34 doen vanaand se toetse.
2. Aksie Krieket : Geluk aan die span met hul tweede silwer medalje.
Area Berig
ANZAC : Geen
BRENTHURST : Geen
BPN-NOORD : Geen
BPN-SENTRAAL : Geen
DALPARK-1 : 7 Bobstay Laan inbraak
DERSLEY : Geen
DALPARK : Geen
DALVIEW : Geen
GEDULD-UITBR :1 Geen
MINNEBRON : Geen
SUNAIR PARK : Geen
SONNEVELD : La Ferte Plasma TV Gesteel. 2 x Swart mans betrokke