Donderdag 08 Oktober 2015

Job 23:10  Want Hy weet hoe my wandel is; as Hy my toets, sal ek soos goud te voorskyn kom.

Volharding tydens beproewing weerspieël ware geloof.

Verjaardae

Geen

 Weer

Sonop was om 05H39 en die son gaan vanaand om 18H09 onder.

Die temperatuur is tans 23 en die maksimum voorspelde temperatuur is 34.

 Aankondigings

  1. Vanaand se toetse word deur MB-27 gedoen.

 Area Berig 

AREA ROEPSEIN BERIG
ANZAC AZ-08 Geen
BRENTHURST BH-33 Geen
BPN-NOORD BN-33 Geen
BPN-SENTRAAL BS-02 Geen
DALPARK-1 DG Geen
DERSLEY DL-03 Geen
DALPARK DP-22 Geen
DALVIEW DV Geen
GEDULD-UITBR GU-01 Geen
MINNEBRON MB Geen
SUNAIR PARK SA Geen
SONNEVELD SV-06 Geen

 Algemene Berigte

  1. Pannefees – Kaartjies is by die kantoor beskikbaar