(1 Johannes 4:2) Hieraan ken julle die Gees van God: elke gees wat bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het, is uit God;
(1 Johannes 4:3) en elke gees wat nie bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het nie, is nie uit God nie; en dit is die gees van die Antichris waarvan julle gehoor het dat hy kom, en hy is nou al in die wêreld.
Verjaardae
Geen
Weer
Temperatuur : Minimum 15 / Maksimum 29 – Gedeeltelik bewolk – Sonop 05:52 Sononder 18:48
Aankondigings
- Christelike Lied – Halleluja (Benice Borman)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
Algemene Berigte
- Straatligte – Rapporteer asseblief alle nie werkende ligte asook donker areas wat ligte benodig.
- Vergadering – More om 11H00 te burger sentrum Besigheid Teen Misdaad.