Vrydag 27 November 2015

1Jo 5:3  Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar; en sy gebooie is nie swaar nie. Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof.

Ons gehoorsaam ons God uit liefde, nie uit vrees.

Verjaardae

DO-09 (Annelie), KL-03 (Leon) en SV-04 (Nuncia) verjaar vandag. Mag dit ʼn geseënde dag wees.

 Weer

Sonop was om 05:06 en die son gaan om 18:42 weer onder.

Temperatuur tans 16 en die maksimum voorspel is 31 grade.

Saterdag : 11 / 25

Sondag : 14 / 29

 Aankondiging

Geen

Area Berig 

AREA ROEPSEIN BERIG
ANZAC AZ-08 Geen
BRENTHURST BH-33 Geen
BPN-NOORD BN-58 Geen
BPN-SENTRAAL BS-02 BS-107 indringers op dak en in erf
DALPARK-1 DG Geen
DERSLEY DL-03 Geen
DALPARK DP-22 Geen
DALVIEW DV Geen
GEDULD-UITBR GU-01 Geen
MINNEBRON MB Geen
SUNAIR PARK SA Geen
SONNEVELD SV-06 Geen
KENLEAF KL-27 Geen

 Algemene Berigte