Donderdag 26 November 2015
1Ti 6:3 – 5 As iemand iets anders leer en nie instem met die gesonde woorde van onse Here Jesus Christus en met die leer wat volgens die godsaligheid is nie, dié is verwaand en verstaan niks nie, maar het ʼn sieklike sug na twisvrae en woordestryd waaruit ontstaan afguns, twis, lasteringe, bose agterdog, nuttelose stryery van mense wat verdorwe in hulle verstand en van die waarheid beroof is en dink dat die godsaligheid winsgewend is. Onttrek jou aan sulke mense.
Geen waardevolle doelwit kan bereik word sonder die onselfsugtige samewerking van baie individue nie – Albert Einstein.
Verjaardae
BS-09 (Nove) verjaar vandag. Mag dit ʼn geseënde dag wees.
Weer
Sonop was om 05:06 en die son gaan om 18:41 weer onder.
Temperatuur tans 18 en die maksimum voorspel is 32 grade.
Aankondigings
Area Berig
| AREA | ROEPSEIN | BERIG |
| ANZAC | AZ-08 | Geen |
| BRENTHURST | BH-33 | Geen |
| BPN-NOORD | BN-58 | Geen |
| BPN-SENTRAAL | BS-02 | Geen |
| DALPARK-1 | DG | Geen |
| DERSLEY | DL-03 | Geen |
| DALPARK | DP-22 | Geen |
| DALVIEW | DV | Geen |
| GEDULD-UITBR | GU-01 | Geen |
| MINNEBRON | MB | Geen |
| SUNAIR PARK | SA | Geen |
| SONNEVELD | SV-06 | Geen |
| KENLEAF | KL-27 | Geen |
Algemene Berigte