Donderdag 12 November 2015

Psa 107:8 – 9 Laat hulle die HERE loof om sy goedertierenheid en om sy wonderdade aan die mensekinders; want Hy het die dorstige siel versadig en die hongerige siel met die goeie vervul.

Blydskap is dankbaarheid vir die lewe.

 Verjaardae

BN-72 (Johan) en BN-101 (Gerrie) verjaar vandag. Mag dit ‘n geseënde dag wees.

 Weer

Sonop was om 05:10 en die son gaan om 18:30 weer onder.

Temperatuur tans 24 en die maksimum voorspel is 36 grade.

 Aankondigings

  1. MB-50 doen vanaand se radio toetse.

 Area Berig 

AREA ROEPSEIN BERIG
ANZAC AZ-08 Geen
BRENTHURST BH-33 Geen
BPN-NOORD BN-58 Geen
BPN-SENTRAAL BS-02 Sand smouse bedrywig in Brakpan Isuzu BSS784GP 3 Indiërs, 1 Kleurling 1 Swartman : Verkoop kwansuis kunsmis. Moenie toegang tot perseel gee.
DALPARK-1 DG Geen
DERSLEY DL-03 Geen
DALPARK DP-22 Geen
DALVIEW DV Geen
GEDULD-UITBR GU-01 Gewapende roof op kerkgangers in New State area.
MINNEBRON MB Geen
SUNAIR PARK SA Geen
SONNEVELD SV-06 Kode Rooi SV-16 : ADT wat in erf rondloop
KENLEAF KL-27 Geen

 Algemene Berigte