KANTOOR GESLUIT 11/11/2015 – 13/11/2015
Die kantoor sal gesluit wees op Woensdag, Donderdag en Vrydag om ons tyd te gee om finale voorbereidings vir die jaareinde funksie af te handel.
Jammer vir enige ongerief.