Woensdag 04 November 2015

1Jo 3:17 – 18 Maar wie die goed van die wêreld het en sy broeder sien gebrek ly en sy hart vir hom toesluit, hoe bly die liefde van God in hom? My kinders, laat ons nie liefhê met woorde of met die tong nie, maar met die daad en in waarheid.

Wie die minste begeer, besit die meeste.

 Verjaardae

DV-67 (Andre) en BH-13 (Michelle) verjaar vandag, mag dit ʼn geseënde dag wees.

 Weer

Sonop was om 05:15 en die son gaan om 18:25 weer onder.

Temperatuur tans 6 en die maksimum voorspel is 24 grade.

 Aankondigings

  1. Vanaand se toetse word deur BS-52 gedoen.

 Area Berig 

AREA ROEPSEIN BERIG
ANZAC AZ-08 Geen
BRENTHURST BH-33 Geen
BPN-NOORD BN-58 Geen
BPN-SENTRAAL BS-02 Geen
DALPARK-1 DG Geen
DERSLEY DL-03 Geen
DALPARK DP-22 Geen
DALVIEW DV Geen
GEDULD-UITBR GU-01 Geen
MINNEBRON MB Geen
SUNAIR PARK SA Geen
SONNEVELD SV-06 Geen
Kenleaf KL-27 Geen

 Algemene Berigte