Dinsdag 15 September 2015
Spreuke 6:12-15 AOV
ʼn Deugniet, ʼn kwaaddoener is hy wat met ʼn valse mond rondloop, wat met sy oë knip, met sy voete beduie, met sy vingers tekens gee; in wie se hart valse streke is, wat altyd onheil bewerk en tweedrag saai. Daarom sal sy ondergang skielik kom, onvoorsiens sal hy verbreek word sonder dat daar genesing voor is.
God verwag dat Sy mense mekaar sal ondersteun en bemoedig, nie afkraak en beskinder.
Verjaardae
BH-20 (Marina) verjaar vandag. Mag dit ʼn geseënde dag wees.
Weer
Sonop was om 06H04 en die son gaan vanaand om 17H59 onder.
Die temperatuur is tans 10 en die maksimum voorspelde temperatuur is 27.
Aankondigings
- Radio Toetse : Sektor-2 doen vanaand radio toetse. Lede met digitale radio’s kan tussen 20:00 en 20:15 ook hul radio’s op digitaal toets.
Area Berig
| AREA | ROEPSEIN | BERIG |
| ANZAC | AZ-08 | Geen |
| BRENTHURST | BH-33 | Geen |
| BPN-NOORD | BN-58 | Geen |
| BPN-SENTRAAL | BS-02 | Geen |
| DALPARK-1 | DG | Geen |
| DERSLEY | DL-03 | Geen |
| DALPARK | DP-22 | Geen |
| DALVIEW | DV | Geen |
| GEDULD-UITBR | GU-01 | Geen |
| MINNEBRON | MB | Geen |
| SUNAIR PARK | SA | Geen |
| SONNEVELD | SV-06 | Geen |
Algemene Berigte
Geen