Wit Mazda 3 (2010 model) registrasie nommer DN84JKGP gekaap deur 4 swart mans te Voortrekker Weg, naby Post Office Spar. Die vrou het daarin geslaag om naby Jack’s Paint te onsnap uit die voertuig. Die kapers het probeer om haar te skiet maar die wapen het gefaal. Voertuig laas gesien in Voortrekker Weg vanaf Jack’s Paint na Dalview Kliniek.
SAP VRA ONS MOET UITKYK KANSELLEER