Maandag 17 Augustus 2015

Hábakuk 1:13-14 AOV

U, wat te rein is van oë om die kwaad aan te sien en die onreg nie kan aanskou nie waarom aanskou U die trouelose, swyg U wanneer die goddelose dié verslind wat regverdiger is as hy? So maak U dan mense soos visse van die see, soos kruipende gedierte wat geen heerser oor hulle het nie.

God alleen is die oplossing vir al die wêreld se ellende en probleme.

 Verjaardae

BS-18 (Corrie) verjaar vandag, mag dit ʼn geseënde dag wees en mag daar vele meer wees.

Nuwe Lede

AZ-15 (Eugene), BH-86 (Gerald), BS-101 (Zander) en KL-28 (Belinda) het Vrydag aangesluit. Welkom by die groep.

 Weer

Sonop was om 06H34 en die son gaan vanaand om 17H47 onder.

Die temperatuur is tans 14 en die maksimum voorspelde temperatuur is 26.

Area Berig 

AREA ROEPSEIN BERIG
ANZAC AZ-08 Geen
BRENTHURST BH-33 Geen
BPN-NOORD BN-58 Geen
BPN-SENTRAAL BS-02 Geen
DALPARK-1 DG Geen
DERSLEY DL-03 Geen
DALPARK DP-22 Geen
DALVIEW DV Geen
GEDULD-UITBR GU-01 Geen
MINNEBRON MB Geen
SUNAIR PARK SA Geen
SONNEVELD SV-06 Geen

 Aankondigings

  1. Radio Toetse – BS-50 doen vanaand se radio toetse.