Alle wettige BRG vuurwapen eienaars wat belang stel om taktiese skietopleiding kursus te doen, kan hulle roepsein en naam per SMS, Whatsapp of e-pos stuur.

Neem kennis dat daar beperkte aantal lede per kursus geneem kan word.

Koste van die kursus is R650-00 per persoon, lede moet ook self ten minste 150 rondtes self voorsien.

Lede wat die kursus slaag sal oorweeg word vir die beplande BRG – Reaksie Eenheid.

Groete en vrede

Johnny