LAAT PLASING – NETWERK PROBLEEM

(Mat 24:10-13)  En dan sal baie tot struikel gebring word en mekaar verraai en mekaar haat. En baie valse profete sal opstaan en baie mense mislei. En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel. Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word.

Verjaardae

MB-36 (Mollie)

Weer

Temperatuur : Min 15 / Maks 27 – Sonskyn – Sonop 06:02 / Sononder 18:32

Aankondigings

  1. Selfverdediging klas – 19H00
  2. Sektor-1 Radio Toetse
  3. Kantoor Oop Vanaf 14:00 tot 18:00
  4. Christelike Lied – I Surrender (Pieter Coffee)
  5. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)

Algemene Berigte