(Spr 15:1-2)  ʼn Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar ʼn krenkende woord laat die toorn opkom. Die tong van die wyse getuig van grondige kennis, maar die mond van die dwase laat sotheid uitborrel.

Verjaardae

BH-04 (Mark) /BH-027 (Johan) / BS-062 (Edwin) / BS-16 (Kobus)

Weer

Temperatuur : Tans 14 / Maks 29 – Moontlike donderstorm en reën – Sonop 05:55 Sononder 18:43

Aankondigings

  1. Christelike Lied – Dankie, dankie, dankie (Du Preez Stoltz)
  2. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)

Algemene Berigte

  1. AZ-08 – Anzac 40mm reën.
  2. BN-13 – Brakpan-Noord 40mm reën.
  3. SA-29 – Sunair Park 50mm.
  4. BH-01 – Brenthurst 40mm en 200mm vir die maand.