(Romeine 8:27-28) En Hy wat die harte deursoek, weet wat die bedoeling van die Gees is, omdat Hy ooreenkomstig die wil van God vir die heiliges intree. En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.
Verjaardae
BH-031 (Joan) / BN-016 (Elaine)
Weer
Temperatuur 18 / Maks 27 – Gedeeltelik bewolk – Sonop 05:48 Sononder 18:53
Aankondigings
- Christelike Lied – Vuur Binne My (Fredi Nest)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
Algemene Berigte